CALL US

KONTAK ONS

VERSKAF MEER INFO

WhatsApp no: 066 264 4991
Kantoor no: 021 886 8831

info@lutzstudentrooms.co.za
11 Victoria Street. Stellenbosch

AANWYSINGS

  • Die ouer en kleiner gebou op Victoriastraat no 11 aan die straatfront, is “Crozier House”. Aan die agterkant van Crozier House (na die suide) – op dieselfde erf – is die Lutzgebou.
  • Draai suid uit Victoriastraat net duskant/ná no 11, om in te ry op die munisipale parkeerterrein.
  • Aan u linkerkant sal u Crozier House op die hoek hê en dan ‘n groter, wit gebou met groen vensters – dit is die Lutzgebou.

  • Die hoofingang na die Lutzgebou is vanaf die parkeerarea, aan die kort kant van die gebou.
  • Druk die boonste knoppie (gemerk “Lutz Trust”) by die voordeur met die groen veiligheidshek.
  • Ons gee u dan toegang tot die LBT-kantoor in die voorportaal van die Lutzgebou.

Skakel 021 886 8831
Indien u hulp nodig het.

Application form/Aansoek vorm

Give it a try, you can unsubscribe anytime.
× Message us