KAMERS TE HUUR
KAMERS TE HUUR
KAMERS TE HUUR
Geleë in die beste deel van Stellenbosch
Geleë in die beste deel van Stellenbosch
Sedert 2001 is die Woonstelle beskikbaar vir studente in die Lutzgebou. Gerieflik geleë op die kampus en in die nabyheid van gewilde restaurante, winkels en sake-sentrums. Alles binne Stapafstand.
Geleë op kampus, binne stapafstand van die hoof inkoopsentrum en op die universiteit se “Groen-roete”. Omdat die woonstelle so sentraal is, is daar geen nut vir n voertuig nie. Loop of gebruik ‘n fiets of een van die baie gewilde taxi dienste soos Bolt of Uber.

Onbeperkte Fiber Internet
Word verbeter vir 2020
Gemeubileer met die nodige
Plooibare betalings-opsies beskikbaar
Die Lutz bied behuising vir studente op die eerste en tweede vloere. Woonstelle wissel in grootte en ‘n keuse van dubbel- en enkelkamers.