CALL US

WIE IS ONS

IETS OOR DIE LUTZGEBOU WOONSTELLE

LutzStudentRooms se Woonstelle en Kamers bied gerieflike studente-akkommodasie in die hartjie van Stellenbosch. Die eiendom is in 2001 in die Lutz-gebou ingerig en is gerieflik langs die US kampus geleë, naby die gewilde restaurante, winkels en sakesentrum.

Die omgewing bied ‘n ryk multikulturele atmosfeer en ‘n lewendige studentelewe.

Die eiendom bestaan uit drie verdiepings met kantore op die grondvloer en ses groot studentewoonstelle op die middelste en boonste verdieping. Die woonstelle wissel in grootte van vyf kamers tot tien kamers per woonstel. Die woonstelle bied ‘n keuse van enkel- en dubbelkonfigurasies en is ingerig met die meubels, ens., wat noodsaaklik is om ‘n gemaklike verblyf te verseker.

Application form/Aansoek vorm

Give it a try, you can unsubscribe anytime.
× Message us