CALL US

EERSTE VLOER

Woonstel 1 : Algemene areas

Lutz Student Accommodation Seperator

Hierdie woonstel is aan die suid-westelike kant van die gebou. Dit kyk uit na die openbare parkeerarea en die pad na die parkeerarea.

Meubels en toebehore ingesluit vir algemene gebruik
Kombuis en algemene area:
• Persoonlike sluitbare kruideniersware-kas
• Kookplaat / induksie plaat
• Yskas / vrieskas
• Opwasarea
• Eetkamertafel met stoele
• Sitarea met gemakstoele.

 

Maksimum aantal studente in woonstel: 5

 

* Pryse per persoon sluit in heffings, water en elektrisiteit en skoonmaak van algemene areas in woonstelle,2 keer per week.“Icons popup names”Yskastafelrusbankstor.

accommodation icons

“* Die foto’s is slegs voorbeelde van hoe die kategorie van hierdie kamer lyk en nie noodwendig van die kamer self nie.”

W1K1

Inklusief * prys per jaar:  R69 759.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting:  1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting
Betaalopsie 1:
R69 759.00 betaalbaar met die ondertekening van die kontrak.
Deposito van R8 000 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 6 360,00 per maand vanaf 16 Desember 2021.
Deposito van R 8 000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
•Studeertafel en stoel
• Klerekas.

 

Inligting oor son en ligging:
Die kamer kyk suidwaarts na die openbare parkeerarea
Lutz Student Accommodation W4K1
Lutz Student Accommodation W1K1

W1K2

Alles ingesluit * prys per jaar: R70 794.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting:
Betaalopsie 1:
R70 794.00 Betaalbaar met ondertekening van die kontrak;
Deposito van R8 000 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 6 470,00 per maand vanaf 16 Desember 2021.
Deposito R8000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas.

 

Inligting oor son en ligging:
Hierdie kamer kyk suid-en weswaarts na die openbare parkeerarea.
Student apartment bedroom
Lutz Student Accommodation W1K2

W1K3

Alles ingesluit * prys per jaar: R71 604.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting:
Betaalopsie 1:
R71 604.00 Betaalbaar met kontrakondertekening;
Brekasie deposito van R500 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 15 000,00 met kontrakondertekening; 25 November 2021 R 37 736; 25 Maart 2022 R 18 868
Deposito R6 500,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 3:
R 6 250.00 per maand vanaf 1 Desember 2021.
Deposito R8000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas.

 

Inligting oor son en ligging:
Die kamer kyk weswaarts na die openbare parkeerarea.
Student apartment bedroom
Lutz Student Accommodation W1K3

W1K4

Alles ingesluit * prys per jaar: R68 620.50
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting:
Betaalopsie 1:
R68 620.50 Betaalbaar met kontrakondertekening;
Deposito van R8 000 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 6 250,00 per maand vanaf 16 Desember 2021.
Deposito R8 000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas

 

Inligting oor son en ligging:
Die kamerkyk weswaarts na die openbare parkeerarea.
Student apartment bedroom
Lutz Student Accommodation W1K4

W1K5

Alles ingesluit * prys per jaar: R70 794.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Ja

 

Volle pryse uiteensetting:
Betaalopsie 1:
R70 794.00 Betaalbaar met ondertekening van die kontrak;
Deposito van R8 000 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 6 470,00 per maand vanaf 16 Desember 2021.
Deposito R8 000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas.

 

Inligting oor son en ligging:
Die kamer kyk weswaarts na die openbare parkeerarea.
Student apartment bedroom
Lutz Student Accommodation W1K5

Application form/Aansoek vorm

Give it a try, you can unsubscribe anytime.
× Message us