CALL US

EERSTE VLOER

Woonstel 2: Algemene areas:

Lutz Student Accommodation Seperator

Meubels en toebehore ingesluit vir algemene gebruik

Kombuis en algemene area:
• Persoonlike sluitbare kruideniersware-kas
• Kookplaat / induksieplaat
• Yskas / vrieskas
• Opwasarea
• Eetkamertafel met stoele
• Sitarea met gemakstoele.

 

Maksimum aantal studente in woonstel: 5

 

Son-en ligginginligting:
Hierdie woonstel is aan die noordweste kant van die gebou.

 

* Pryse per persoon sluit in heffings, water en elektrisiteit en skoonmaak van algemeneareas inwoonstelle,2 keer per week.

accommodation icons

“* Die foto’s is slegs voorbeelde van hoe die kategorie van hierdie kamer lyk en nie noodwendig van die kamer self nie.”

W2K1

Alles ingesluit * prys per jaar: R71 604.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting:
Betaalopsie 1:
R71 604.00 Betaalbaar met kontrakondertekening;
Brekasie deposito van R500 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 15 000 met kontrakondertekening; 25 November 2021 R 37 736; 25 Maart 2022 R 18 868
Deposito R6 500,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 3:
R 6 250 per maand vanaf 1 Desember 2021.
Deposito R8000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas

 

Inligting oor son en ligging:
Hierdie kamer het twee vensters wat onderskeidelik na die noorde en weste kyk.
Student apartment bedroom
Lutz Student Accommodation W2K1

W2K2

Alles ingesluit * prys per jaar: R68 620.50
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting:
Betaalopsie 1:
R68 620.50 Betaalbaar met kontrakondertekening;
Deposito van R8 000 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 6 250 per maand vanaf 16 Desember 2021.
Deposito R8000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas

 

Inligting oor son en ligging:
Hierdie kamer kyk wes.
Student apartment bedroom
Lutz Student Accommodation W2K2

W2K3

Alles ingesluit * prys per jaar: R68 620.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Ja

 

Volle pryse uiteensetting
Betaalopsie 1:
R68 620.00 Betaalbaar met kontrakondertekening;
Deposito van R8 000 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 6 250 per maand vanaf 16 Desember 2021.
Deposito R8000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas

 

Inligting oor son en ligging:
Hierdie kamer kyk wes.
Student apartment bedroom
Lutz Student Accommodation W2K3

W2K4

Alles ingesluit * prys per jaar: R60 156.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 2
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting
Betaalopsie 1:
R60 156.00 Betaalbaar met ondertekening van die kontrak;
Brekasie deposito van R500 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 15 000,00 met kontrakondertekening; 25 November 2021 R 30 104; 25 Maart 2022 R 15 052
Deposito R6 500,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 3:
R 5 280 per maand vanaf 1 Desember 2021.
Deposito R8 000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas

 

Inligting oor son en ligging:
Hierdie kamer kyk wes.
Student apartment bedroom
Lutz Student Accommodation W2K4

W2K5

Alles ingesluit * prys per jaar: R60 156.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 2
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting
Betaalopsie 1:
R60 156.00 Betaalbaar met ondertekening van die kontrak;
Brekasie deposito van R500 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 15 000,00 met kontrakondertekening; 25 November 2021 R 30 104; 25 Maart 2022 R 15 052
Deposito R6 500,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 3:
R 5 280 per maand vanaf 1 Desember 2021.
Deposito R8000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas

 

Inligting oor son en ligging:
Hierdie kamer kyk wes.
Student apartment bedroom
Lutz Student Accommodation W2K5

Application form/Aansoek vorm

Give it a try, you can unsubscribe anytime.
× Message us