CALL US

TWEEDE VLOER

Woonstel 5 Algemene area:

Lutz Student Accommodation Seperator

Meubels en toebehore ingesluit vir algemene gebruik

Kombuis en algemene area:
• Persoonlike sluitbare kruideniersware-kas
• Kookplaat / induksieplaat
• Yskas / vrieskas
• Opwasarea
• Eetkamertafel met stoele
• Sitarea met gemakstoele

 

Maksimum aantal studente in woonstel: 5

 

Son-en ligginginligting:

Die woonstel is aan die noordweste van die gebou.

* Pryse per persoon sluit in heffings, water en
elektrisiteit en skoonmaak van al gemene areas in woonstelle, 2 keer per week.
accommodation icons

“* Die foto’s is slegs voorbeelde van hoe die kategorie van hierdie kamer lyk en nie noodwendig van die kamer self nie.”

W5K1

Alles ingesluit * prys per jaar: R 66 447.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting
Betaalopsie 1:
R66 447.00 Betaalbaar met ondertekening van die kontrak;
Deposito van R8 000 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 6 140 per maand vanaf 16 Desember 2021.
Deposito R8 000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas

 

Inligting oor son en ligging:
Hierdie kamer kyk noordwaarts na die Universiteit.
Student apartment bedroom
Student Accommodation W5K1

W5K2

Alles ingesluit * prys per jaar: R71 604.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Ja

 

Volle pryse uiteensetting
Betaalopsie 1:
R71 604.00 Betaalbaar met kontrakondertekening;
Brekasie deposito van R500 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 15 000,00 met kontrakondertekening; 25 November 2021 R 37 736; 25 Maart 2022 R 18 868
Deposito R6 500,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 3:
R 6 250 per maand vanaf 1 Desember 2021.
Deposito R8 000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas

 

Inligting oor son en ligging:
Die kamer kyk onderskeidelik noord en wes in die rigting van die openbare parkeerarea.
Student apartment bedroom
Student Accommodation W5K2

W5K3

Alles ingesluit * prys per jaar: R66 447.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting
Betaalopsie 1:
R66 447.00 Betaalbaar met ondertekening van die kontrak;
Deposito van R8 000 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 6 140 per maand vanaf 16 Desember 2021.
Deposito R8 000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas

 

Inligting oor son en ligging:
Die kamer kyk weswaarts na die openbare parkeerarea.
Student apartment bedroom
Student Accommodation W5K3

W5K4

Alles ingesluit * prys per jaar: R71 604.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting
Betaalopsie 1:
R71 604.00 Betaalbaar met kontrakondertekening;
Brekasie deposito van R500 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 15 000,00 met kontrakondertekening; 25 November 2021 R 37 736; 25 Maart 2022 R18 868
Deposito R6 500,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 3:
R 6 250 per maand vanaf 1 Desember 2021.
Deposito R8000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas

 

Inligting oor son en ligging:
Die kamer kyk weswaarts na die openbare parkeerarea.
Student apartment bedroom
Student Accommodation W5K4

W5K5

Allesingesluit * prys per jaar: R75 492
Deel of privaat badkamer: Privaat stort en wasbak in die kamer.
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting
Betaalopsie 1:
R75 492.00  Betaalbaar met ondertekening van die kontrak;
Brekasie deposito van R500 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 15 000,00 met kontrakondertekening; 25 November 2021 R 40 328; 25 Maart 2022 R 20 164
Deposito R6 500,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 3:
R 6 580 per maand vanaf 1 Desember 2021.
Deposito R8 000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas

 

Inligting oor son en ligging:
Die kamer kyk weswaarts op pad na die openbare parkeerarea.
Student apartment bedroom
Student apartment floor plan

Application form/Aansoek vorm

Give it a try, you can unsubscribe anytime.
× Message us