CALL US

TWEEDE VLOER

WOONSTEL 6 ALGEMENE AREA

Lutz Student Accommodation Seperator

Meubels en toebehore ingesluit vir algemene gebruik

Kombuis en algemene area:
• Persoonlike sluitbare kruideniersware-kas
• Kookplaat / induksieplaat
• Yskas / vrieskas
• Opwasarea
• Eetkamertafel met stoele
• Sitarea met gemakstoele

 

Maksimum aantal studente in woonstel: 5

 

Son-en ligginginligting:
Hierdie woonstel is aan die noordoostelike kant van die gebou.
* Pryse per persoon sluit in heffings, water en elektrisiteit en skoonmaak van algemene areas in woonstelle, 2 keer per week.
accommodation icons

“* Die foto’s is slegs voorbeelde van hoe die kategorie van hierdie kamer lyk en nie noodwendig van die kamer self nie.”

W6K1

Inklusief * prys per jaar: R69 765.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting
Betaalopsie 1:
R69 765.00 Betaalbaar met kontrakondertekening;
Deposito van R8 000 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 6 360 per maand vanaf 16 Desember 2021.
Deposito R8 000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel

• Klerekas

Inligting oor son en ligging:
Hierdie kamer kyknoordwaarts na die Universiteit.
Student apartment bedroom
Student apartment floor plan

W6K2

Alles ingesluit * prys per jaar: R70 794.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting
Betaalopsie 1:
R70 794.00 Betaalbaar met ondertekening van die kontrak;
Deposito van R8 000 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 6 470 per maand vanaf 16 Desember 2021.
Deposito R8 000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas

 

Inligting oor son en ligging:
Hierdie kamer kyk
onderskeidelik noord-en ooswaarts na die Universiteit.
Student apartment bedroom
Student apartment floor plan

W6K3

Inklusief * prys per jaar: R69 759.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting
Betaalopsie 1:
R69 759.00 Betaalbaar met kontrakondertekening;
Deposito van R8 000 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 6 360 per maand vanaf 16 Desember 2021.
Deposito R8 000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas

 

Inligting oor son en ligging:
Hierdie kamer kyk ooswaarts.
Student apartment bedroom
Student apartment floor plan

W6K4

Alles ingesluit * prys per jaar: R70 794.00
Deel of privaat badkamer: Deel
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse
Betaalopsie 1:
R70 794.00 Betaalbaar met ondertekening van die kontrak;
Deposito van R8 000 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R  6470 per maand vanaf 16 Desember 2021.
Deposito R8 000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas
Inligting oor son en ligging:
Hierdie kamer kyk ooswaarts.
Student apartment bedroom
Student apartment floor plan

W6K5

Inklusief * prys per jaar: R 79 056.00
Deel of privaat badkamer: Privaat stort en wasbak in die kamer.
Maksimum besetting: 1
Geslag: Vroulik
Beskikbaar vir 2022: Nee

 

Volle pryse uiteensetting
Betaalopsie 1:
R79 056.00 Betaalbaar met ondertekening van die kontrak;
Brekasie deposito van R500 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 2:
R 15 000,00 met kontrakondertekening; 25 November 2021 R 42 704; 25 Maart 2022 R 21 352
Deposito R6 500,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Betaalopsie 3:
R 6 900 per maand vanaf 1 Desember 2021.
Deposito R8000,00 met die ondertekening van die kontrak.

 

Meubels ingesluit:
• Bed (bring eie matras)
• Studeertafel en stoel
• Klerekas

 

Inligting oor son en ligging:
Hierdie kamer kyk ooswaarts.
Student apartment bedroom
Student apartment floor plan

Application form/Aansoek vorm

Give it a try, you can unsubscribe anytime.
× Message us